Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
Kennisgewing geskied hiermee van ñ tydelike wateronderbreking binne Kakamas gebied.
Rede: Water druk is baie laag
Munisipaliteit doen beroep op inwoners om water spaarsamig te gebruik en altyd houers te vul met water gedurende somer seisoen.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie Noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of Whatsapp 079 049 1101 vir enige navrae.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
10/12/2024