Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
Kennisgewing geskied hiermee van ñ tydelike wateronderbreking binne Keimoes gebied.
Rede: Opsit van nuwe kraan by water suiwering
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie Noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of Whatsapp 079 049 1101 vir enige navrae.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
12/12/2024