Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
Kennisgewing geskied hiermee van ñ tydelike wateronderbreking binne Marchand gebied tot more nm 18h00.
Rede: Kanaal is tydelik afgesit en Waterwerke is tans besig met die skoonmaak van kanaal.
Mobiele water afdeling sal môre 14/12/2024 water voorsien in die gebied.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie Noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of Whatsapp 079 049 1101 vir enige navrae.
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
13/12/2024