Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
Kennisgewing geskied hiermee van ñ water onderbreking binne Marchand gebied.
Rede: Elektriese Afdeling is besig met herstel werk.
Kai !Garib Munisipaliteit gedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaac’s
Munisipale Bestuurder
20/02/2025