Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib Municipality…

Published on March 7, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib Municipality

Kennisgewing geskied hiermee dat die munisipale kantoor in Kakamas gesluit sal wees op die 8 Maart 2025. Sondag die 9 Maart 2025 sal diens ure voortgaan.

Krag is beskikbaar:
1) By winkels deur flash;
2) Bank App van verskillende banke

Jammer vir ongerief

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
07/03/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee