Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
Kennisgewing geskied hiermee dat die munisipale kantore in Kakamas, Keimoes en Kenhardt gesluit sal wees op 21Maart 2025. Vanaf Saterdag die 23 Maart 2025 sal diens ure voortgaan.
Krag is beskikbaar:
1) By winkels deur flash;
2) Bank App van verskillende banke
Jammer vir ongerief
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101