Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib Municipality…

Published on May 27, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib Municipality

Tydelike water onderbreking Keimoes dorp/Tierberg

Neem kennis dat pypbreek is herstel by hooflyn. Tegniese afdeling is tans besig om water te pomp na die netwerk.

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
27/05/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee