Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
Kennisgewing geskied hiermee van ñ water onderbreking binne Marchand gebied.
Rede: Kanaal is afgesit vir onderhoud. Tegniese Afdeling is tans besig met verskuiwing van pomp na die rivier.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs Munisipale Bestuurder
09/06/2025