Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
Kennisgewing geskied hiermee van ñ water onderbreking binne Keimoes gebied
Rede: Herstel van pypbreek by rivier.
Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.
Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101
Mnr Obakeng Isaacs Munisipale Bestuurder
10/06/2025