Round Table Northern Cape

Latest News

Munisipaliteit Kai !Garib Municipality…

Published on July 8, 2025
Back to all Latest News
Munisipaliteit Kai !Garib Municipality

Kennisgewing geskied hiermee van ‘n water- onderbreking binne Cillië gebied.

Rede: Kanaal is afgesit vir onderhoud. Mobiele water afdeling sal dus water voorsien binne die Cillië gebied.

Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir die geduld tydens die uitvoering van hierdie noodsaaklike werk.

Kontak ons 24 uur Inbelsentrum by 087 265 5186 of WhatsApp 079 049 1101 vir enige navrae of onduidelikheid.

Mnr. Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
08/07/2025

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee