Munisipaliteit Kai !Garib Municipality
KENNISGEWING: TYDELIKE KRAGONDERBREKING
Geliewe kennis te neem van die volgende kragonderbreking.
Rede:
Gedurende die storm gisteraand in Keimoes het twee strate se elektriese pale omgewaai.Die span is nog besig met herstelwerk en sal dus so spoedig as moontlik krag herstel.
GEBIEDE GERAAK: Keimoes gebied
(Dahlia Laan en Springbok Laan, Voortrekker straat, Loop straat en Kliniek straat)Alle geleiers moet ten alle tye as lewendig beskou word.
Jammer vir ongerief
Mnr Andre Phete
Waarnemende Munisipale Bestuurder