Round Table Northern Cape

Latest News

*Pypbreek in Keimoes-gebied: Wateronderbreking*…

Published on January 18, 2026
Back to all Latest News
*Pypbreek in Keimoes-gebied: Wateronderbreking*

‘n Pypbreek in die hooflyn in die Keimoes-gebied het plaasgevind, nadat ‘n inwoner ‘n tent vir ‘n begrafnis opgesit het, en ‘n pyp beskadig het. Die tegniese span van Kai !Garib Munisipaliteit is tans besig met herstelwerk.

*Gevolge:*

– Tydelike wateronderbreking in die gebied.
-Vul houers met water vir noodgebruik.

*Voorsorg:*

– Gebruik water spaarsamig.
– Moenie onnodige water gebruik nie.
– Vul waterhouers vir noodgebruik.
– Rapporteer enige ander water lekasies aan die munisipaliteit.

*Belangrike Oproep: Veiligheid Eerste*

Inwoners word versoek om versigtig te wees wanneer hulle gate maak:

– Moenie onnodige gate grou nie.
– Wees bewus van ondergrondse waterpype en elektriese kabels.

*Kontak:*

– Inbelsentrum: WhatsApp 079 049 1101

Dankie vir u samewerking en begrip.

Mnr. Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit*
18/01/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee