SCAM SCAM SCAM
Dit het onder Kai ! Garib Munisipaliteit se aandag gekom dat daar ñ persoon met die naam van David Dube inwoners via sms/whatsapp kontak. In hierdie boodskap dreig hy dat hulle krag gaan afsny indien mense nie gaan betaal nie.
Hierdie persoon werk nie vir Kai !Garib Munisipaliteit nie. Moet asb nie op hierdie boodskappe reageer nie. Hulle gebruik die volgende nommers:
– 063 512 9163
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
02/12/2025
