“Skoonmaak aksie in Gammacor!
Kai !Garib Munisipaliteit het vandag die sportsgrond skoon gemaak.
Die munisipaliteit doen ‘n beroep op alle gemeenskappe binne Kai !Garib: moenie onwettig vullis stort nie!
Hoekom?
– Dit kos ons geld en hulpbronne om skoon te maak
– Dit skep gesondheidsrisiko’s vir ons kinders
– Dit maak ons gemeenskap minder aantreklik
#WeCare*
#Weserve*




