Round Table Northern Cape

Latest News

Suidrand Gemeenskap…

Published on February 25, 2026
Back to all Latest News
Suidrand Gemeenskap

KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDER
BREKING

Kennis geskied hiermee van ń tydelike wateronderbreking gedeelte Suidrand gebied, as gevolg van ‘n pypbreek in 4de Laan.

– *Wat moet u doen?*
– Vul houers ten alle tye met water.
– Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.

– *Herstel:*
– Ons sal werk om die diens so spoedig moontlik te hervat.
– Kyk op ons webblad www.kaigarib.gov.za of sosiale media.

Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by 079 049 1101.

Jammer vir ongerief

Mnr. Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
25/02/2026

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee