Round Table Northern Cape

Latest News

Tegniese Afdeling Verleen Hulp aan Lutzburg Familie in Nood,…

Published on April 16, 2026
Back to all Latest News
Tegniese Afdeling Verleen Hulp aan Lutzburg Familie in Nood, Nadat Wyksraadslid Ingegryp Het

Tydens die onlangse reënval het ons Tegniese Afdeling, nadat die Wyksraadslid die behoefte aangespreek het, hulp verleen aan ’n familie in Lutzburg wie se huis en begrafnistent onder water was. Die span het vinnig opgetree om water weg te pomp en die area veilig te maak sodat die begrafnisreëlings kon voortgaan.

Ons waardeer die Tegniese Afdeling se toewyding en deernis teenoor die familie in hulle tyd van nood.

#wecare*
#weserve*
#weprovide*




Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee