WAARSKUWING!!!!!!!!!
Die Kai Garib Munisipaliteit Wil hiermee die publiek waarsku dat daar n persoon is wat doelbewus die Munisipaliteit naboots en veral deur die Naam Nico te gebruik met die bedoeling om geld op ‘n onwettig wyse kliente te roof. Wat n ernstige korrupsie en bedrieglike aktiwiteit is.
Die persoon gee voor dat hy die munisipale
amptenaar Nico is en vra vir die kliente om sy munisipale rekeninge te betaal deur n inbetaling te doen by Spar of Pep met behulp van die “Cash Send” opsies beskikbaar by Die punte.Die kliente Moet Dan die koepon nommer en geheime Kode na sy selfoon nommer stuur.Die Munisipaliteit beveel kliente aan om slegs u rekeninge te betaal by die munisipale kassier betaal punte of direk in di bankrekening van die Munisipaliteit.
Bly veilig!!!