Round Table Northern Cape

Notices

Water onderbreking te Augrabies gemeenskap

Published on June 3, 2021
Back to all Notices

Kennis geskied hiermee dat daar water onderbreking te Augrabies gemeenskap is tot op 4 Junie 2021.

Dit is as gevolg van die kanaal water wat deur die Besproeiings Raad afgesit is om instandhouding op die kanaal te laat doen.

Water sal slegs voorsien word deur waterlorries van Munisipaliteit vanaf soggens tot 16h30. Inwoners word versoek om water spaarsamig te gebruik.

Vir enige navrae kontak 24 ure Inbelsentrum by 054 4616700 of whatsapp nommer 079 873 3767.

Dr Mac Kay
Waarnemende Munisipale Bestuurder

Copyright © 2018. Kai !Garib Municipality. All Rights Reserved.

Designed & Maintained by Web Ateljee