WATERSTELSEL ONDER DRUK BINNE KAI ! GARIB GEBIED.
Die gemeenskap word weer in kennis gestel dat die watertoevoer geraak word deur beurtkrag. Alle reservoir vlakke is tans kritiek laag en kry nie genoeg tyd om vol te raak nie.
Mnr Andre Phete
Waarnemende Munisipale Bestuurder